Dorette Potgieter: Nuwe vryheid agter tralies

Die aktrise en model Dorette Potgieter voel sy’t haar stem tussen tattoeërmerke, bendes en verhale oor bloed gevind. Sy het met Willemiem Brummer gepraat oor haar nuwe lewe in die gevangenis. Lees die volledige artikel op Netwerk24 – https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/profiele/dorette-potgieter-nuwe-vryheid-agter-tralies-20190111 FOTO: Jaco Marais

Egoli-ster Dorette Potgieter se seer en verlange na pa sterf

Die aktrise Dorette Potgieter se pa, Org, is in September verlede jaar oorlede na sy gesondheid in twee jaar erg weens ‘n hartaanval verswak het. Lees volledige artikel op Netwerk24 – https://www.netwerk24.com/huisgenoot/bekendes/egoli-ster-dorette-potgieter-se-seer-en-verlange-na-pa-sterf-20210629