Play Video

Steenkamp Landboudienste

Client Name

Jean Steenkamp

Date

June, 2021

Contact details

+27 60 546 9427

Steenkamp Landboudienste 'n geakrediteerde werkskeppingsinitiatief in die Wes-Kaap wat bekostigbare arbeid aan boere verskaf.

Om ‘n plaas te bestuur en instand te hou is nie altyd maklik nie, dis so wispeltuurig soos die weer, met elke seisoen vol nuwe uitdagings.

Steenkamp landboudienste is ‘n besigheid wat arbeid verskaf aan ‘n weie spektrum boere in die Wes-Kaap,  hulle lei werkers op om elke seisoen se take te help verrig en weet hoe om gesonde verhoudings tussen plaasbestuur en die verskillende werkers te bou. 

Almal is opsoek na betroubare arbeid, bekwame hande om al die verskillende take binne ‘n seker tydperk te voltooi en ‘n bestuurder wat konflik kan hanteer.

Arbeidsinitiatief

‘Ons het ook ‘n hart vir bestuur, vir jong manne wat opkom in die landboubedryf, om vir hulle ‘n kans te gee in die landboubedryf deur vir hulle winsdeling te gee hier by Steenkamp Landboudienste, sodat hulle ook kan voel hulle is deel van die besigheid, waar ons mense help, mense ‘n kans gee, mense geleenthede gee’

– Jean Steenkamp

Are You Ready? Let’s Work!